Woord van God
Die Here is groot Dit kan ek tog bevestig Want deur Al my pyn , val en opstaan Bly Hy getrou Die Here is almagtig Hyt die mag tot alles Klein en Groot lewe en dood Die Here is my sukses , lewe en een waarop ek vertrou Die Here is met my vanaf my kleins dae tot nou toe Ja deur dik en din God is my lewe , vrede en vreugde MNEL π
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now β
