Vrede
Voorstel ñ wêreld sonder geweld om die mensdom van uitputting te red. In vrede met bure moet saamleef en verdra met die reëls van die wet. Voorstel ñ wêreld sonder jaloesie; ñ lewe sonder haat aangestaar. Weg van mishandelings en steurnis om met familie en vriende te ervaar. Voostel ñ plek waar ons lewens bevry word van pyn en verdriet. Om ons morele waardes te koester en die bome se vrugte te geniet. God het die mens in sy beeld geskep om oor die natuur en diere te kring. Met seëninge, respek en omgee en geloof wat sy liefde bring. Ons is getrou aan ons land Suid Afrika soos die riviere deur ons are vloei. Ons bemin alle nasies en kulture met landskappe wat harte laat bloei. Laat ons as ñ volk nou nader tree en deur menslikheid almal saamdrom, om hierdie wêreld ñ beter plek te maak en vrede in ons harte te verwelkom. Ronald Albert Davids
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
