Vir die wêreld
Ons benodig om te stop, stop vir ñ oomblik voor iemand iets sê of doen wat ander mag seermaak. Ons benodig om stil te wees, still vir ñ oomblik voor ons vir altyd die seëninge verloor wat in ons harte groei. Ons benodig om te kyk, kyk vir ñ oomblik voor die toekoms wegkwyn in as en stof van vernedering. Stop, wees still en kyk. In so baie maniere is ons dieselfde, ons verskille is unieke waardes. Ons het, ons is ñ mosaiek van gawes: om te verskerp, the offer en te aanvaar. Ons benodig om te wees, wees vir ñ oomblik sagkuns en gaaf, onskuldig en vertroulik, soos kinders en lammetjies- nooit om te oordeel of haatvol. En nou laat ons bid verskillend maar tesame, voor daar geen aarde, geen lewe of geen kans vir vrede is nie. Ronald Albert Davids
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
