Very die hartseer
My hart is vol herinnerings, vanweë my bestaan vandag. Elke myl wat ek moes stap en elke laataand praatjie, Elke keer wat ek moes huil of lag. Ek het gely deur my eie toedoen; het gelag met die tye so goed. Elke belofte het ek behou; elke skuld het ek terugbetaal en is nou vry van my hart se gemoed. Nou is my lewe gevul met goedheid en ek koester elke een. Met elke treetjie van my voetspoor, elke wens vervul in my lewe is ek nou vir altyd geseën. Ronald Albert Davids
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
