velore
velore ek voel velore in di vroë eks opsoek na my kind op n warm sonige brind ek miss jou gaan joundalk ni eers sien of ontmoet ni ek dinknennstress teveel dat jy weg gaan gevat word van my my kind onthou net eks lief vir jou en ek miss jou jys nogi eers hier ni en ek dink elke sekond aan jou my kind...... my kind jy is di sterre in di heumel jys di reder jys di geskenk van God af .......... my kind ek weet ni wat aan gaan ni maar moet dit sekker vat soss dit kom ek will jou ni verloor ni ekt sonder n pa groot geword sonder jou will ek ni ek will en kan jou ni verloor ni jys my alles soos jou ma en luna ook is my kind eks lief vir jou .....
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
