Uurglas
Hier after tralies van misdade sit ek vasgehok, die enkelselle in ñ ry. Klein en vuil- probeer mismoedig om met toestande saam te bly. Bewaarders wat hul deur die gange skraap- om na te sien. In ñ doellose rigting die knuppel swaai-die oë stryk rond om orde aan die dag the bring. Ek sit en kwyn oor wat ook al na daardie dag en nag, en skroom. Dat alles blyk wel swaar en wonder, was dit nie maar net ñ droom. Want nêrens sal die môreson volhou van waar die lang en bitter winternag. En sal die name op die sel se mure my aandag terugbring tot die hedendag. En in my sel sit ek alleen en dink, die instinkt knaag - gaan ek ooit weer, terug na dit waar ek my nou bevind. Die uurglas maak my hart so seer. Ronald Albert Davids
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
