TYD HET AANGEBREUK
TYD HET AANGEBREUK Soo het tyd aan gebreuk veronique sou april kom nou kom sy di 27 of 28 maart 2025 dit nogal n skok gewees en stress oor als want dis vinnog of vroeg soo a A word 2025/03/26 word sy op geneem en di oumas en oupas het n verassing sy kom vroër as wat ons gedink het Danki liewe vader vir di geskenk wat by ons is en binnekort in ons arms gaan wees ons kani wag ni wys jou aabreuk kom eenigetyd soo moeni opgee ni en nog minder hoop virloor ni bly in staat van di here en glo en virtrou op hom sy gaan asemeoowend wees kani wag om my dogtertjie tesien ni
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
