Toe ek jou groet
Mommy soos die geraas van die leewe still raak en ek bietjie tyd vir myself maak, dink ek weer, "Mommy niks in die leewe kon my voorberei, ek sal nooit vergeet hoe ek gevoel het toe ek jou groet het vir die laste keer nie." Ek vind jou hand op my skouer, saggies druk jy my skouer en fluister ek het jou lief. Siel diep lief. My skat selfs al is die leewe dikwels hard en vol geraas, is daar oomblikke van rustigheid en liefde. Ek wil jou herinner dat ek hier is om jou te ondersteun, en dat jy ongelooflik, onoorwinlik en uniek is. Ek erken jou vrese en onsekerhede, maar ek verseker jou dat jy iets besonders is, 'n leeuwyfie wat nie inpas nie, maar wat bedoel is om uit te staan. Ek moed jou aan om jouself te wees en nie die wêreld se verwagtinge te volg nie, want die wêreld sal nie altyd jou werklike waarde sien nie. ~CVDB
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
