skuld
Hoe kan jy jou self virgewe as iets ni eers jou skuld is ni dis moeilik jy kan ni want jy sal altyd dink dis jou skuld tyd is soos n geskenk jy weet nooit wat jy kry of wat gaan gebeur ni en nog minder wanneer dis soos ek se dis nou maar soo maar nou ja ek sal my nooit self kan virgewe ni en dis my skuld dit moes anders gewees het en dit moes ni vandag gewees het ni 2 april 2025 maar wat kan ek doen dis als in di here se hande gewees sal maar sien wat volgende gebeur en of hulle altwee okii is soo loop ek my dag af met mentaly unstable totsiens tot weer
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
