Pappa se stem, geloof
ek het gesyl op die boot my fader het my gestuur om Vis te gaan vang ek het Vir papa gese ek het vrees ,die see is onstuimig soos n wildebees wile golwe wat na my boot toe beweeg soos n reës soos wile diere wat jo sal verslind om aan jou vleis en bloed te fees KYK! ek het begin stil sit op die boot en bewe van vrees en KYK! ek sien blitse uit die Hemel en ek hoor Pappa se Stem wat my omhels met Sy Gees die Stem tref diep in my hart Hy maak my ore oop soos n boek Om te skryf Pappa Sê dit wat Ek op jou verstand skryf moet jy vir die see lees
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
