"Pa" 🥀p1
Hoe begin ek ? Waar begin ek? maak ek van my hart n moordkuil of blakker ek uit hoe ek voel... Jy moes my beskerm maar tog benodig ek beskerming teen jou; jy moes my gebroke hart herstel maar inteendeel is jy die rede vir my geradbraakte geesdrif. Emosioneel het jy my gekraak so hoe verwag jy dat ek jou as my "pa" moet aanskou ek is gebroke ek voel minderwaardig ek was vasgevang in die soektog na vaderliefde... het jy nie n gewete nie?! HOE KON JY ?
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
