Onvergete
Jy sal nooit jou geliefde kan vergeet wie jy so vashou en vir jou luister. Jy sal altyd die klein dinge onthou wat jy in haar hart se oor fluister. Haar glimlag, met die eerste oogopslag toe julle mekaar hartsogtelik ontmoet. Die geheime verlange wat julle deel dan en nou, sal jy nooit kan vergoed. Met die verloop van jare het ander liefde daardie gaping gevul, met smart. Maar steeds kry jy vergrote drome van die enigste liefde van jou hart. Ronald Albert Davids
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
