My woonplek
Tuiste! Dis ñ eenvoudige woord maar swaar om self te bestuur. Met tyd kon ek dinge aanleer en lief raak op die natuur. Die herinnerings wat ek nou koester van elke stok en klip en wiel. My eie hoekie van die heelal; ñ toevlug vir my gebroke siel. Dis ñ stukkie van God Se aarde en waar ek my hartseer wegkwyn. Die plek waar ek my liefde uitoefen, all is dit hoe groot of klein. Dit behels my dierbaarste besittings waarvoor ek sukkel maar werk om te beklee. My hart se verblyf, my kleine wêreld versteek agter my die voordeur. Ronald Albert Davids
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
