Ma
Dankie vir jou liefde, omgee en drukkies. Dankie dat jy my van die Here en Sy wil leer. Ma, jy het altyd vir my baklei en vandag is jy baie laste vry. Jou goedheid, jou hart, jou omgee en jou smart is alles wat my grondig hou. Dankie, Ma tienduisend maal, Dankie.
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
