liefde
liefde is n wonderwerk wanne jy liefde gevind het is daar soveel meer werklikheid binne in wat jy glo soms kry n mens mos ma daardie mense wat nie mekaar lief he nie maar one thing forsurten is that love is nature and love is treasure so ek treasure jou met my volle hart en siel ....weet dat ek hier is vir jou en sal altyd wees my skat ons gaan battles fght ma ons sal dit sam deur gan coz ek wil my lewe sam jou deel en jou lief het sonder twyfel
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
