Kyk verby
Kyk verby al die pyn Jy gaan net meer lei Genoeg is genoeg Gesmeek en gesoeg Ek was daar Jy was by haar Ek was daar vir n doel Maar jy het geen gevoel N hart Soos n pad Stukkend en gebroke kussings sonder slope Alles is vuil Die haat van die duiwel Kyk verby Jy het alles goed gedoen maar my vermy Waar is die punt Verlore kind
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
