Klein dinge
Klein klippies maak groot berge, kleine treëtjies dek ñ volle dag. Klein dade van goedhartigheid gee die wêreld ñ groot glimlag. Kleine woordjies troos probleme, kleine drukkies onthaal trane. Kleine kersies belig die donkerte en herinnerings hou vir jare. Kleine drome lei na grootheid, klein oorwinnings na sukses. Die klein dinge in die lewe bring voort die grootste geluk. Ronald Albert Davids
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
