Jermain julies (wees my rede)
wees my rede (song geskryf deur Jermaine julies) Gedagtes beklei wil nie meer nie my hart beklei sonder ingee my skaduee agter volg jou ek wil jou miss soos n boom sonder blare wil ek nie asemhal nie wees my rede uhmmmm uhmmm daar is geen woorde dit voel ek wil verdwal ek het n kans gevat en ek het so hard geval en jou seer is jou seer en my hart is jou hart ek soek jou liefde naby my wees my rede wees my rede wees my rede wees my rede jy is my huistoe die moeite vir omgee waardevol in elke wens jy lat my glo in strokies my drome wili waar word nie jys my stilte plek
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
