HOEKOM?
Saans in my bed lê ek en dink wat gebeur met ons jongelinge wat in een groot gat verdrink, dis rook en alkohol drink, dis tronk in en tronk uit. Hoekom haat en nie liefde nie? Hoekom steel en nie vra nie? Hoekom moordpleeg en nie vriende nie? Hoekom vuurwapens en nie skoolwerk nie? Ons almal tree soos skollies op dit laat ons nasie dink dat ons harte nie meer klop, dit moet als onmiddelik stop!
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
