Harte tel
Ons woorde is wat ons SÊ. Ons aksies SKREE. Soms is dit nodig om te skree vir wat jy as belangrik ag. My wens vir myself is dat ek sal weet wanneer om te sê, wanneer om te skree en wanneer om net stil te bly. Ek besef al drie het 'n invloed op ander se harte. En harte tel.
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
