Gevoelens
Haat is Soos Saad As jy dit voed met water groei dit aan mekaar Dan Raak dit Jou lewe, vriende en als Liefde Man en vrou liefde kom net eens Maar een ding weet ek verseker God se liefde is verewig Huil is n all in one emotion Waarom huil jy o men's , God is met Jou Die hartseer , pyn en leiding is net n seisoen Winter is die gevoel van pyn , seer en tog baie leiding Lente is opad n Seisoen van nuwe dinge , mense en gevoelens n Genises n Seisoen van oor begin MNEL π
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now β
