Dis my liefdes verhaal
💕Dis my liefdes verhaal💕 vanaf die punt van seer kry tot die punt nah opgee my hart was geskeer en af gebreuk woorde koni meer uitkom nie dis my liefdes verhaal vertel hierie storie van my hart dit was moeilik ,hartseer het my self verlaat stories uit dardie drome wat so goed voorgekom het het toe nie so mooi deur gekom nie dis die storie van my hart Deur pyn moes ek gan en my oë vol tranne geskiet het dan ok gevoel verloor, liefde was nie vir my nie het getry en weer eens seer gekry aggg toe dis lewe se ek toe dit kom so mooi voor met seer ook nog aan gesluit ook ,maar dit het my seer verder gemak want liefde wasi vermy dis die story van my hart opgewonde was ek toe ek my kom vind met iemand wat se voorkoms mooier as die van n reenboog of die van n mooi plekkie in parys was min wette sou ek die seerste kry uit daardie proses want liefde was nie vir my was blinddoeks in dit het so gelyk ma nie so voor gekom soos dit lyk ek het ha voor gestel sy was die eerste dame vir wie ek aan my mense voorkom stel sali haar naam mention syt skelm agter my rug my af gebreuk sonder dat ek weet van liefde vir my was my eerste oog punt agg dis die story van my hart sy my gecheat syt nie n hart van
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
