Die wonderwerk (Afrikaans)
Daars n meisie, geheimsinnig. Onbekend met asemrowende oë. Elke uitdrukking van emosie, skep n nuwe wonderwerk As sy glimlag, ń warm son opkoms, die vergaan van n koue winter. As sy in gedagte is, ń kragtige rivier, sonder n enkele rimpel. As sy hartseer is, ń donker bewolkde dag, sonder n druppel reën.
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
