Die tyd vir als
Die tyd van ons verlede Dit word opgeskryf en gebere Die tyd waar in ons nou in is Die is belangrik Die tyd van ons toekoms Dit le nie in ons hande Maar in God se hande Want Hy sê Hy weet wat Hy vir ons beplan EN tog maak Haas om Jou God te ontmoed
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
