Die lewe met God
Die lewe is Soos n lang Lange teerpad Maar een ding weet ek verseker Met God is hierdie pad net reg Want Hy vat my hand en stap met my My God is my skoene op n lang en warm pad Soos die God is my lewe Die fondament waarop ek dag na dag bou Die lewe met God is n voorreg wat ek kon he Want as dit nie vir God was nie , waar sou ek wees Hierdie pad loop ek net met God , die masias MNEL π
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now β
