Die donkerte om my .
Eensaam en alleen staar ek na die donker hoekie, vasgevang in donkerte met hande en voete wat gebind is met kettings , vrae wat my kop oorloop met n eindlose soektog na antwoorde. Waar bevind ek myself in diep wonders met onheilspelbare seer , so na aan breekpunt maar daars iets wat my staande hou, my werêld tuimel in een en ek versmoor van onsekerheid . My roep en skreeu na help is onduidelik ,ek vind myself op moed verloor se vlakte, huilend;staar ek stip na die hoekie met dwalende gedagtes en wanhoop .
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
