Beskeie
vandag is vandag en more is more die beskeie pad is beter tensy jy met valse dinge wil peuter dit wat jy op fokus raak meer. hoe wil jy dit keer? gee my jou storie dan sien ek jou pad. gee my jou liefde, dan kry jy my hart. verkoon my gebrek, ek leer elke dag. dat die wat min weet, hulle het dikwels die mag....
Ad
Poetry Books 50% Off
Bestselling collections from top poets
Shop Now →
